Monday, January 28, 2013

Web Site banner

Ek wil die klub lede uitnooi om ‘n banier te maak vir die web blog.  Ons sal dan probeer om die baniere so te roteer, dat so veel as moontlik baniere gebruik word en geroteer word.  Stuur asb jou bydrae aan die klub.  Die formaat is ongelukkig baie belangrik en jy moet daarby hou:

Banners moet in JPG formaat wees met die volgende beperkings:

  • 830 pixels wyd x 200 pixels hoog
  • 96 DPI maksimum
  • Sit jou naam by as jy wil

Lekker speel.

No comments:

Post a Comment