Tuesday, March 21, 2017

Uitstappie Maart '17

Geagde Lid:

U word uitgenooi op Saterdag, 25 Maart 2017 om 07h45 na 'n foto uitstappie te:
Bernie's Joint, Moreleta Straat 218, Koedoespoort/ Silverton, Pretoria  (Website: http://www.berniesjoint.co.za/wmenu.php)

Die perseel is 'n versamelaar se droom wat ou voertuie, geroesde wrakke, ens bevat.

Kyk gerus na hulle facebook profiel te: FB: https://www.facebook.com/Bernies-Joint-164811383594888/ om julle foto-beplanning te doen.

Kontant-kroeg is beskikbaar op die perseel.

Die eienaar het versoek dat fotos na die tyd op hulle Facebook bladsy gedeel word.

Ek hoop om julle daar the sien.

Beaunard Grobler
Centurion Kamera Klub