Tuesday, February 5, 2013

Salon Prestasies buite Suid Afrika

Baie van ons lede presteer so in die stilligheid buite ons nasionale kompetisies en salonne.  Ons sal graag sulke prestasies hier vir die ander lede wil wys, so stuur gerus aan.

Andre Norris  het onlangs by die 2012 PSAChina daarin geslaag om twee uitsonderlike prestasies te behaal.  Die eerste was “Judges Choice Medal” met sy foto “I CANT STOP LOVING YOU”

GroupCode0008101433

Dan het Andre ook ‘n “PSA China Bronze Medal” toekenning gekry met sy foto ”THE GUARD”

GroupCode0008101431

Geluk Andre met hierdie toekennings, ek is seker ons sal die fotos weer iewers sien.  Kliek op die fotos om die PSAChina webblad oop te maak.

No comments:

Post a Comment