Monday, March 19, 2012

LPSSA Paneel aanvaar–Chris Mulder

Ons wil graag vir Chris gelukwens met sy LPSSA paneel wat aanvaar is.  Die paneel is met die eerste probeerslag aanvaar, wat ‘n prestasie op sy eie is.  Fotos van die paneel is hier onder, maar die vol fotos is beskikbaar op die PSSA Honours website. (PSSA Skakel)

Ons hoor graag van ander lede se erkennings waarvan ons nie bewus is nie.

535235 9974354
6873081 5036908_orig
6092528 7207401
8245326 5931577
5498061 7233577

1 comment:

  1. This is a great Panel Chris and shows versatility and to get it first time is such an achievement - well done. Evelyn

    ReplyDelete