Tuesday, December 13, 2011

2011 Bloemfontein Salon resultate

Geluk aan al die lede wat suksesvol deelgeneem het aan die 2011 Bloemfontein Salon.  Hier is ‘n verkorte lys van resultate soos deur ons lede verwerf is.  Die volledige lys resultate, met al die ander deelnemers, kan op die PSSA webblad afgelaai word.

Lede moet asseblief onthou om nog steeds, soos gewoonlik, die resultate in te stuur op die voorgeskrewe formaat vir EMMA, al verskyn die resultate op die lys.  Hierdie resultate lys is slegs van lede wat onder Centurion Camera Club ingeskryf het en lede met dubbele lidmaatskap se uitslae mag moontlik onder die ander klub sew uitslae val.

Result Title Surname Firstname
Acceptance Spoelsand 2 Coetser Maartin
Acceptance Sneeu by Van Reenen Coetser Maartin
Acceptance Klipkoppies Coetser Maartin
Acceptance Sosus in Blom Coetser Maartin
Acceptance Blou Reier net Paddahappie Coetser Maartin
Acceptance Oranje Veldblommetjie Coetser Maartin
Acceptance Uitgelate Coetser Maartin
Acceptance Gebreekte Wynglas Coetser Maartin
Acceptance Nr 42 in Draai Coetser Maartin
Acceptance Vlieende Skieer Coetser Maartin
Acceptance Life in a box Coetzer Riette
Acceptance Vuurvoet de Jager Esta
Acceptance Cartwheels de Jager Esta
Acceptance Eenvoud de Jager Esta
Acceptance BALLITO Dagbreek Du Plooy Bennie
Acceptance Witsieshoek winter Du Plooy Bennie
Acceptance Twin feeding Du Plooy Bennie
Acceptance Odd Leaders Du Plooy Bennie
Certificate of Merit Middel Paaltjie Du Plooy Bennie
Certificate of Merit Rooi Harvard Kotze Francois
Runner-up Bloemfontein Club Medal Glasses in Red Mulder Chris
Certificate of Merit Wynglase deur die kamera se oog Mulder Helouise
Acceptance Beauty and the beast Mulder Helouise
Acceptance Golden Arrow Niemand Cornelia
Acceptance Everything has a place Norris Andre
Acceptance Dry Norris Andre
Acceptance Muslim kids Richard Bernard
Acceptance Colourful Mess Richard Bernard
Acceptance Cobra Parade Richard Bernard
Certificate of Merit Sweet Sweet Wine van Niekerk Michelle
Acceptance Klein Bietjie Wyn van Niekerk Michelle
Acceptance River sunrise Venter Francois
Acceptance Varsity cup Tuks Venter Francois
Acceptance Only in Africa Wilson Charles
Acceptance On the edge Wilson Charles

Inligting oor die volgende salonne is op die webblad kalender aangebring.

No comments:

Post a Comment