Monday, November 20, 2017

Centurion Kameraklub

Uitslae van Fotograaf van die Jaar 2017.

Junior wenner - Riaan De Bruyn
Senior wenner - Enid Du Raan
Bester vordering - Sonja Pretorius
Voorsitter trofee - Beaunard Grobler
Fotograaf van die jaar - Enid De Raan

Baie geluk aan al die wenners.

Junior


Stand Lid Ster Jaar Totaal
1 Riaan De Bruyn 3*  132
2 Sonja Pretorius 2*  117
3 Jane Booyse 2*  116
4 Amanda Botha 3*  113
5 Willem Louw 3*  112
6 Elize Gema 3*  111
7 Cornelius van der Merwe 2*  101
8 Elsa Mirinda Franks 2*  100
9 Melanie Langner 3*  98
10 Blanche Jansen van Vuuren 3*  94
11 Gustav Raubenheimer 2*  88
12 Andre Nel 2*  81
13 Arno Du Toit 2*  81
14 Dirk Coetzee 3*  80
15 Diana Fourie 2*  79
16 Jacques Fourie 2*  75
17 Willie Swanepoel 2*  73
18 Jaco Malan 3*  71
19 Janine van Wyk 3*  68
20 Paul Zietsman 1*  58
21 Natasha Raubenheimer 1*  56
22 Estie Van der Watt 1*  52
23 Belinda van Ryneveld 3*  47
24 Anette Venter 1*  46
25 Marc Ralph 3*  45
26 Johan Bergh 1*  35
27 Delene van Niekerk 2*  34
28 Ben Wicks 1*  33
29 Phillip Liebenberg 3*  10
30 Irene Kok 2*  3

Senior

Stand Lid Ster Jaar Totaal
1 Enid Du Raan 4*  155
2 Gerry Steyn 5*  141
3 Helouise Mulder 8*  130
4 Hendrik Louw 7*  128
5 Maartin Coetser 11*  115
6 Llewellyn Louw 5*  110
7 Bennie du Plooy 8*  104
8 Hennie de Lange 4*  104
9 Leon Jansen van Vuuren 4*  99
10 Beaunard Grobler 5*  93
11 Chris Mulder 8*  92
12 Riette Coetzer 7*  90
13 Magda van der Zwan 4*  89
14 Tilla Groenewald 4*  87
15 Herman Groenewald 4*  87
16 Eddie Everson 7*  80
17 Michelle van Niekerk 5*  68
18 Kobus Vorster 6*  56
19 Andre Norris 7*  49
20 Salomie Klingbiel 4*  49
21 Esta De Jager 5*  37
22 Francois Kotze 5*  35
23 Heleen Vorster 5*  24
24 Tertius Kotze 4*  24
25 Pieter Van Der Merwe 4*  21
26 Jan Potgieter 4*  7


Tuesday, May 16, 2017

CCC Uitstappie - Mei 2017 - Randjesfontein Horse Training Centre

Dear Club Member:

You are invited to the Clubhouse at the Horse Training Centre Randjesfontein, Midrand on Saturday, 20 May 2017 at 06h30.

There will be training action on the track around the clubhouse.   Keep in mind that the Jockeys already starts at 04h00 with training!   Therefore, it will be good to visit the location early for sunrise shots.

You are also welcome to enjoy breakfast at the Clubhouse between 07h00 and 10h00.  (Costs between R20.00 to R65.00)

Directions from Oriental City, (Old Johannesburg Road - R101) the to the Club House:

-  Head South on Old Johannesburg Road/ Pretoria Main, Past the SA Mint.  After SA Mint, the first turn-of to the left.  (Pass under the Gautrain Bridge at Peri Formwork on the left.)  Continue with the road to the T-Junction with Olievenhoutbosch Ave.  Across the traffic-lights you will see the entrance to the Horse Training Centre Randjesfontein.  Enter the gate and turn immediately left towards the Clubhouse.  Sign in at the boom-gate and follow the road past the dam until you get to the Clubhouse on your right.
(Cut and paste the url into your Googlemaps: 

Please forward, if I have missed someone.

Hope to see your there!

Kind regards

Beaunard Grobler

Wednesday, March 29, 2017

SAAF Flight Museum's flight day

SAAF Flight Museum's flight day

CCC has been invited to the SAAF Flight Museum's flight day this coming Saturday, 1 April 2017 at Swartkops Airfield.

It all start at 08:30 and will be done by 12:00.

If you are interested, just send an email to leot@icon.co.za with "SATURDAY YES" in the email header.

It is a great opportunity to get photos of the airplanes.

The cost is a small donation of your own choice.

Please support this!

Hiermee die uitnodigingsbrief:
------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Komende Saterdag 1 April 2017 is weer vliegdag by die SA Lugmagmuseum op LMB Swartkop in Valhalla (Ou Johannesburg Pad).  Dit beteken is dat die afgetrede vliegtuie uitgesleep en gevlieg word.  Almal is welkom om te kom kyk.  Daar is nie ’n vaste program nie - jy moet kyk wat aan die gang is, watter vliegtuig gereed maak en fotos neem soos dit gebeur.  Die uitstalruimtes word ook oopgemaak en jy kan oa. historiese vliegtuie en ook die vuurpyl sien wat LEO (dit is nie ek nie!) sou lanseer - baaie foto geleenthede. (April mag daar meer aktiviteit as gewoonlik wees, aangesien daar ’n lugskou in Mei-maand plaatsvind)

Die vliegtuie word naby die draad aangeskakel en weer parkeer - so foto-neem is maklik!   Wil jy  nog meer weet oor vliegtuie afneem?  Gaan kyk hier:




Wanneer vliegprogram afgehandel is, sal ek so draai loop en sekere interessanthede by vliegtuie wat ek goed ken, deel -   ook vir die mense wat belangstel ’n staaltjie of twee vertel onder die vlerk van die Shackleton… byvoorbeeld 22500 liter hoë oktaan brandstof, 4 Rolls Royce enjins met 96 vonkproppe, agt lugskroewe wat gesamentlik 10 000 perdekrag ontwikkel, 12 bemanningslede, kon ’n duikboot onder die water volg en vernietig, en ens ens ens… Of die Mirage vegter wat by Mach 2.00 kon draai...

Wie?:  Fotograwe - MFFC, PPS, CCC, MIDRAND

Waar?:  Lugmagbasis Swartkop - ingang Ou Johannesburgpad, Valhalla.

Wat nog?:  Die Gids sal teen 08:30 by die vluglyn sekere riglyne gee - net om dinge makliker te maak.

Hoe laat?:  Vanaf 08:30

Parkeerplek:  Ry by hek in, draal regs en na 5 meter links, parkeer in die groot oop area aan linkerkant.

Verversings: Toebroodjes, Pasteie, Worsrolletjies, Koeldranke en moontlik ’n bier is by stalletjies te koop. 

Hoe laat klaar?:  Ongeveer 12:00

Toegangsfooi?:  Gooi ietsie sag in by die hek - dit is al!

Fooi vir die Gids?:  Rand Zero

Wie is die Gids?: Hy het die e-pos geskryf…

Verwagte weer: Mooi weer word voorspel - Maak SEKER jy het ’n hoed en smeer daai doepa aan wat die son weghou

Toegangskaartjie?:  e-pos na Leo Theron leot@icon.co.za  met  "SATERDAG JA" in die onderwerplyn (Subject Line)

Hoop ek sien julle daar…

Mooi Loop

Leo Theron

PS:  

- Dit is nie ’n LUGSKOU nie, maar ’n vliegdag - vir fotograwe is dit ’n uitstekende geleentheid om vliegtuie af te neem… geen musiek, geen kommentaar, geen skares.

Saturday, March 25, 2017

2017 PSSA National Congress



The Streets of Jozi – 2017 PSSA National Congress 
Join us from 24 September to 29 September to experience Johannesburg and its hidden treasures that you did not know exists!  

This congress is all about street and urban photo opportunities in places you would normally not have access to. 

Photograph from the rooftops of the city, “hang-out” with fellow photographers at all the rejuvenated spots in the city, whizz through the city on theBig Red Hop-on-Hop-off bus, learn all about street, urban and travel photography from international host of “The Candit Frame” – Ibarionex Parrelo as well as local award winning photographers.  Join us at PhotoZA gallery in Rosebank to celebrate Street and Urban photography with an exhibition of your won photographs. 

The venue for the congress is the conference facilities at Emirates Airways Park (formally known as Ellis Park). 

Delegates will be limited to 250 to ensure a very exclusive experience. 

Tuesday, March 21, 2017

Uitstappie Maart '17

Geagde Lid:

U word uitgenooi op Saterdag, 25 Maart 2017 om 07h45 na 'n foto uitstappie te:
Bernie's Joint, Moreleta Straat 218, Koedoespoort/ Silverton, Pretoria  (Website: http://www.berniesjoint.co.za/wmenu.php)

Die perseel is 'n versamelaar se droom wat ou voertuie, geroesde wrakke, ens bevat.

Kyk gerus na hulle facebook profiel te: FB: https://www.facebook.com/Bernies-Joint-164811383594888/ om julle foto-beplanning te doen.

Kontant-kroeg is beskikbaar op die perseel.

Die eienaar het versoek dat fotos na die tyd op hulle Facebook bladsy gedeel word.

Ek hoop om julle daar the sien.

Beaunard Grobler
Centurion Kamera Klub

Friday, February 17, 2017

Uitstappie Februarie 17

U word vroegoggend op Saterdag 2016-02-18 om 06h00 uitgenooi na 'n foto uitstappie te Pioniershuis museum te Silverton.
Bring gerus u gunsteling kamera, lense, driepoot, reflectors, kamera-flits,ens saam. Die beplanning is om die aktiwiteite by die Boermark te fotografeer vir u portefulje: "Joernalistiek/ Straat-en-kos fotografie". Die aktiwiteite by die boeremarks begin reeds tussen 05h00 - 05h30. Al die aktiwiteite behoort so teen 10h00 ten einde te loop.
Dit is 'n veilige omgewing met parkering.
Ligging:
Pioniers Museum, Keuningstraat - Toegang vanaf Watermeyerstraat, Meyerspark, Silverton
Sien almal môre oggend!!

Saturday, January 21, 2017

CCC January Outing

For our January outing, Centurion Camera Club is getting together for a photography morning at the Johannesburg Zoo.


We meet as the Western Gate - that is where Lower Park drive joins into Jan Smuts ave at 08:00 for 08:30 as the gates open at 08:30.  Member will be given a list of prescribed images to take for a small internal competition.  We will meet at 11:00 at the cafeteria.