Thursday, January 30, 2014

PSSA Monthly Newsletter

Hi Everyone

Once again thank you for reading and then distributing this email to all the members in your club.  There is lots of information in mymonthly newsletter on our PSSA Website.  There is news regarding the Honours Judging, the National Congress 2014, a great PSSA National Salon as well as news on the January issue of our Image magazine.

1 JAN-Common Housefly Macro-Daryl Visser-Beachcombers PCPlease note and make sure that all our members are aware of the fact that the Wildlife Convention in the Kruger National Park (31 August till 6 September 2014) is in fact our Annual National Congress combined with an International Convention.  This will not only cover Wildlife photography, other aspects of photography will also be covered. Click here to view the program.  Attached please find a Wildlife Convention Flyer.  Please use it to promote the coming Congress/Convention.

OUR WINNERS FOR JANUARY ‘14

1 JAN-Warrior-James Harris-Hoeveld FotoklubClub Winning Picture of the Month for Junior and Senior were:

  • Junior:  Daryl Visser from Beachcomber CC with “Common Housefly Macro”.
  • Senior:  James Harris van Hoeveld Fotografieklub met “Warrior”.

The judges were Neels Beyers (Cape Town PS), Lee Slabber (Fish Hoek PS) and Edward Arnold (VPS).

Website Picture of the Month was won by Louise de Lange from Swartland KK with “Crop sprayer”.   The judge for this month’s Website Picture was Charles Kok from Krugersdorp CC.   

All members are invited to enter this monthly competition with any of their favourite images. 

1 JAN-Cropsprayer-Louise de Lange-Swartland CCThese three winning images are displayed on the front page of the PSSA website for this month. Thank you to our judges.

Attached please find the Score Sheet for the Club Winning Images as well as the International Wildlife Convention Flyer.

Kind regards

Petro Bosman
PSSA Public Relations Officer

Wednesday, January 29, 2014

HELP!–Jan Potgieter

Hier is ook 'n bietjie info oor die Meriete Sertifikaat wat ek hierdie maand gekry het in natuur.

Afdeling  : Natuur
Titel        : Help!

Die foto moes ek eenvoudig neem. My kleinseun van 2 jaar het met die wurm in sy hand na my gekom en gesĂȘ: Oupa Neem!  Ons het hom gou in 'n bottel gesit en 'n geskikte plek gekry waar die tuin redelik eengalig groen is vir die agtergrond. ons het 'n stokkie gekry en dit maak staan, die kamera op 'n driepoot en 'n flits vir invul lig aan die linkerkant en reflektof aan die regterkant met die laat middag son net besig om ons in skadu te plaas.

Die werklike naam vir hierdie harige wurm is: Rhodogastria Amasis

Die kamera verstellings was as volg:

Kamera Pentax K-5
Lens Pentax 100mm Makro ±15 jaar oud
Lensopening f11
Sluiterspoed 1/90sek
ISO 280
Lig sensor Center-weighted-average
Program Manual
Witbalans 5000K

Help 1080pDie eerste paar fotos het ek sonder die wurm geneem on my kamera verstelling reg te kry en toe begin die sport! Ons sit die harige brandwurm op die stok en hy begin kruip teen 'n groot spoed. Wanneer hy op die end van die stok kom begin hy met sy voorlyf 'n sirkel beweging soos 'n vliegtuig se prop totdat hy van die stok afval. Dit neem so 'n totaal van 5sekondes. Die velddiepte is totaal ontoereikend vir sy mannawales en ek moes 'n oomblik kies waar ek die knoppe druk en hoop daar is iets in fokus.

Ons het groot pret gehad om elke keer hom te kry en weer terug op die stok te kry. Daar het ons geleer wanneer is/word hy 'n brandwurm!

Die grootste uitdaging is seker om geduldig te wees en weer en weer te probeer totdat jy 'n aanvaarbare foto het.

My sukses verhouding was ±1/20 en toe word die lig te swak.

Daar is min verwerking gedoen en het die volgende verstellings gemaak met Corel AfterShot Pro:

  • Skerpte +25%
  • Saturation 0%
  • Contrast +10%
  • Noise 0%
  • Black +10%
  • Vibrance +10% algemeen.

Jan Potgieter